الزمر Soera 39 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Az-Zumar | |
Transliterasie | Az-Zoemar | |
In Afrikaans | "Die Groepe" | |
Deel | 23-24 | |
Ajat | 75 | |
Az-Zumar (Arabies: الزمر, "Die Groepe") is die 39ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 75 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die hoofstuk se naam kom uit vers 71 en 73.